» Features

  - Join Here - Terms & Conditions - What is Writers Club?

|
FEATURES
Balgame
"Take me out to the ball game,
Take me out with the crowd.
Buy me some peanuts and Cracker Jack,
I don't care if I never get back,
Let me root, root, root for the home team,
If they don't win it's a shame.
For it's one, two, three strikes, you're out,
At the old ball game."
FEATURES
Die Barber
Verlede week besluit die masjien wat veronderstel is om my lewe te vergemaklik en my toegang te gee tot die ‘wille wye wêreld’ hy is nou moeg gewerk, en sonder enige waarskuwings gaan rus hy sommer en weier om wakker te word of vir my te sê watse inligting ek laastens aan hom ontbloot het. Dit is toe die dat ek in die automobiel spring en jaag na die naaste kliniek vir sielsieke rekenaars.
FEATURES
Opsoek na die Amish
Vroeg môre klouter ons in die ‘mini-van’ gereed vir ons besoek aan die vreemde mense met die donker klere, Abraham Lincoln baarde en kappies. Ja, ek het soos ‘n goeie toeris gaan kennis maak met ‘n groep mense bekend as die ‘Amish’. En ook soos ‘n toeris het ek deur die strate gery en uitgekyk vir enige vry-lopende Amish-mense. Ek het aanvanklik nie veel van hulle gesien nie, maar Sondag het heelwat van hulle uit hul gate gekom.
|  |  |